Monday 21 July 2014

Suid-Afrika op pad na selfvernietiging / South-Africa on a road of self-destruction

Die huidige terrorisering van die inwoners van Suid-Afrika deur misdadige elemente in die samelewing word teweeggebring deur :
*die volskaalse korrupsie ter wille van selfverryking wat van regeringsvlak na onder deursyfer;
*die sogenaamde toepassing van "menseregte" ten koste van "laat reg en geregtigheid geskied" wat ons regstelsel en wetgewende gesag ingesypel het;
*die oopstel van landsgrense wat toegang van misdadige elemente na Suid-Afrika vergemaklik;
*die diskriminerende rasgesetelde regstellende aksie wat steeds verdeeldheid en rassehaat in Suid-Afrika aanwakker;
*die totale ineenstorting van polisie en verwante dienste weens onkundigheid, gebrek aan opleiding en infiltrasie deur misdadige elemente;
*die verval van die samelewing weens armoede, in die hand gewerk deur stygende belasting en lewenskoste;
*die wegkeer vanaf Godgesentreerdheid na selfgesentreerdheid

Die vraag is: wanneer eendag gaan die regering van die dag ingryp en Suid-Afrika op 'n wenpad plaas? Indien die meerderheid Suid-Afrikaners 'n regering daarstel wat nie instaat is om verandering mee te bring nie, sal die stembus verseker nie die gewenste uitwerking bring om Suid-Afrika te red van selfvernietiging nie.

‘Mr Kalky’ knifed in brutal attack

Children's hijack horrors

The criminal elements found in our society, who are terrorizing the citizens of South Africa at present, are directly the result of:
*the full scale corruption that trickles downwards from government level, in order to bring self-enrichment;
*the so-called application of "human rights" rather than that of "let justice prevail " which infiltrated our judiciary system and authority;
*the opening up of  the country's borders which lead to easier infiltration of criminal elements into South Africa;
*the discriminating racial-based affirmative action that still causes division and racial hate in South Africa;
*the total collapse of police and other related services due to ignorance, lack of  proper training and infiltration by criminal elements;
*the decay of society brought on by poverty and facilitated by rising taxes and living expenses;
*the turn away from being God-centered to self-centeredness.

The question is: when ever will the government of the day intervene and put South Africa on a winning track? If the majority South-Africans choose a government unable to bring change, the ballot-box will surely not be the answer to save South Africa from self-destruction.

No comments:

Post a Comment