Die huidige terrorisering van die inwoners van Suid-Afrika deur misdadige elemente in die samelewing word teweeggebring deur :
*die volskaalse korrupsie ter wille van selfverryking wat van regeringsvlak na onder deursyfer;
*die sogenaamde toepassing van "menseregte" ten koste van "laat reg en geregtigheid geskied" wat ons regstelsel en wetgewende gesag ingesypel het;
*die oopstel van landsgrense wat toegang van misdadige elemente na Suid-Afrika vergemaklik;
*die diskriminerende rasgesetelde regstellende aksie wat steeds verdeeldheid en rassehaat in Suid-Afrika aanwakker;
*die totale ineenstorting van polisie en verwante dienste weens onkundigheid, gebrek aan opleiding en infiltrasie deur misdadige elemente;
*die verval van die samelewing weens armoede, in die hand gewerk deur stygende belasting en lewenskoste;
*die wegkeer vanaf Godgesentreerdheid na selfgesentreerdheid
Die vraag is: wanneer eendag gaan die regering van die dag ingryp en Suid-Afrika op 'n wenpad plaas? Indien die meerderheid Suid-Afrikaners 'n regering daarstel wat nie instaat is om verandering mee te bring nie, sal die stembus verseker nie die gewenste uitwerking bring om Suid-Afrika te red van selfvernietiging nie.
The criminal elements found in our society, who are terrorizing the citizens of South Africa at present, are directly the result of:
*the full scale corruption that trickles downwards from government level, in order to bring self-enrichment;
*the so-called application of "human rights" rather than that of "let justice prevail " which infiltrated our judiciary system and authority;
*the opening up of the country's borders which lead to easier infiltration of criminal elements into South Africa;
*the discriminating racial-based affirmative action that still causes division and racial hate in South Africa;
*the total collapse of police and other related services due to ignorance, lack of proper training and infiltration by criminal elements;
*the decay of society brought on by poverty and facilitated by rising taxes and living expenses;
*the turn away from being God-centered to self-centeredness.
The question is: when ever will the government of the day intervene and put South Africa on a winning track? If the majority South-Africans choose a government unable to bring change, the ballot-box will surely not be the answer to save South Africa from self-destruction.
*die volskaalse korrupsie ter wille van selfverryking wat van regeringsvlak na onder deursyfer;
*die sogenaamde toepassing van "menseregte" ten koste van "laat reg en geregtigheid geskied" wat ons regstelsel en wetgewende gesag ingesypel het;
*die oopstel van landsgrense wat toegang van misdadige elemente na Suid-Afrika vergemaklik;
*die diskriminerende rasgesetelde regstellende aksie wat steeds verdeeldheid en rassehaat in Suid-Afrika aanwakker;
*die totale ineenstorting van polisie en verwante dienste weens onkundigheid, gebrek aan opleiding en infiltrasie deur misdadige elemente;
*die verval van die samelewing weens armoede, in die hand gewerk deur stygende belasting en lewenskoste;
*die wegkeer vanaf Godgesentreerdheid na selfgesentreerdheid
Die vraag is: wanneer eendag gaan die regering van die dag ingryp en Suid-Afrika op 'n wenpad plaas? Indien die meerderheid Suid-Afrikaners 'n regering daarstel wat nie instaat is om verandering mee te bring nie, sal die stembus verseker nie die gewenste uitwerking bring om Suid-Afrika te red van selfvernietiging nie.
‘Mr Kalky’ knifed in brutal attack
Children's hijack horrors